Sport
Rugbyster Chilliboy Saterdag op Tzaneen
Voormalige Springbok-haker, Chilliboy Ralepelle, sal Saterdag aand as gasspreker by Letaba Rugbyklub se jaareindgeleentheid optree.
TZANEEN – Voormalige Springbok-haker, Chilliboy Ralepelle, sal Saterdag op die gholfbaan ontspan voor hy die aand as gasspreker by Letaba Rugbyklub se jaareindgeleentheid optree.
Hy sal Saterdagoggend by Fairview Gholfklub afslaan en klubbestuurder, Louw Vermeulen sê daar is nog beperkte plekke vir spelers in hul NTT Toyota Monthly Medal-kompetisie.
Skakel Vermeulen by 083 306 4754 om aan die kompetisie deel te neem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



