Local sportSport

Gaan hoek, lyn en sinker saam kerk

Dit is weer tyd vir die groot visvang stryd, en daar is groot pryse op die spel.

LEDE in Christus Kerk Tzaneen hou hulle jaarlikse visvang kompetisie op 17 Februarie en skop om 06:00 te Letaba Estates af.

Vis kan by die twee damme, die Piesangdam en Kramerdam ingekatrol word.

Kurper, karp en barber spesies kom daar voor.

Lees: Bass Kampioenskap ‘n groot sukses

Groot pryse is op die spel en almal is welkom om deel te gaan neem.

Kaartjies beloop R100 vir twee stokke.

Skakel: Pieta 0823708242 en Pieter 0733045508 of Pastoor Fourie 0794852857. Kaartjies is ook beskikbaar by Boulevard Cycles Tzaneen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button