Local sportSport
Tennisakademie weer bedrywig
‘n Enkels Tennistoernooi was aangebied deur Chantal Saaiman die afgelope lang naweek.
Op Vrydag 27 April het die rooi en oranje bal spelers gespeel!
Op die 30ste en Dinsdag die 1ste Mei het die groen bal spelers gespeel!
Hier volg die wenners en naaswenners:

Rooi bal: Wenner – Roelien Jansen van Rensburg, naaswenner – Emmanuel Mmola.

Oranje bal wenner – Mark van der Merwe, naaswenner – Rocco Steenkamp.

Groen bal wenner – Zoe Venter, naaswenner – Megan-Lee Mans.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



