School sportSport

Oud Vossie bly presteer op die atletiekveld

Sy het haar atletiekloopbaan in Amerika by Hillsdale College gaan voortsit.

Carmen Botha het in 2016 by die Hoërskool Ben Vorster gematrikuleer.

Sy het haar atletiekloopbaan in Amerika by Hillsdale College gaan voortsit.

Op Saterdag, 5 Mei het sy aan die “Great Midwest Athletic Conference Championships” se atletiekbyeenkoms deelgeneem en puik presteer en die uitslae was as volg: 1ste plek (met ‘n nuwe rekord van 62,43 sekondes) in die 400m-hekkies, 3de plek (met 14,39 sekondes) in die 100m-hekkies, 2de plek in die 4 x 400m-aflos (met ‘n tyd van 57,70 sekondes), Die Hilsdale College damesspan het algeheel 1ste gekom.

Die Vossies is werklik trots op Carmen en wens haar sterkte toe vir die res van haar atletiekseisoen!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button