Local sportSchool sport

Groenskool se netbalspanne skitter in Limpopo se liga-uitkloprondes

Twee netbalspanne van Laerskool Phalaborwa-Suid het goed gevaar om in kwart- en halfeindstryde van die Limpopo-skoleliga deel te neem.

Die o/13A-span het in poelwedstryde teen Laerskool Marble Hall gelykop gespeel, 6-6. Hulle wen 7-6 teen Laerskool Pietersburg-Suid en wen 15-2 teen Laerskool Njuna Sindane.

Groenskool se o/12A-netbalspan het in die kwarteindstryd teen Laerskool Tzaneen gespeel.

Hulle speel teen Laerskool Tshifudu en wen die wedstryd 16-1 en wen ook 6-10 teen Laerskool Lephalale. In die uitspeelrondes speel Groenskool teen Laerskool Thabazimbi in die kwarteindstryd en dring hulle deur na die halfeindstryd na hulle 7-5 wen.

Lees ook: Lowveld Academy Primary hosts a very successful sports day

In die halfeindstryd verloor die o/1A’s teen Laerskool Tzaneen, met 7-15 as eindtelling. Hulle speel uit vir derde en vierde plek teen Laerskool Marble Hall en wen die wedstryd 5-3 om derde in Limpopo te eindig. Die o/12A’s het in die uitspeelrondes teen Laerskool Chuchekani gespeel en wen 16-8.

Hulle wen 14-3 teen Laerskool Kruger en verloor 6-10 teen Laerskool Louis Trichardt. Hulle wen 14-6 teen Laerskool Matsitsi en wen 13-5 teen Laerskool Tshikiwani. In die uitspele verloor die o/12A’s teen Laerskool Tzaneen, 8-13, in die kwarteindstryd.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Anwen Mojela

Anwen Mojela is a journalist at the Letaba Herald. She graduated with an Advanced Diploma in Journalism at the Tshwane University of Technology. Including an internship and freelancing, Anwen has four years’ experience in the field and has been a permanent name in the Herald for nearly three years. Anwen’s career highlights include a water corruption investigative story when she was an intern and delving into wildlife and nature conservation. “I became a journalist mainly to be the voice of the voiceless, especially working for a community newspaper. Helping with the bit that I can, makes choosing journalism worth it.

Related Articles

Back to top button