Plasie krieket seëvier
Merensky het die loot gewen en besluit om eerste te kolf.Die plasies het 236 lopies aangeteken in 48 boulbeurte. Staatmaker, Timothy Elphinstone, is aangewys as die beste kolwer, met ‘n allemintige 104 lopies op sy kerfstok.Alex Jardim het 28 lopies aangeteken. Ben Vorster kon met hul kolfbeurt slegs daarin slaag om 177 lopies aan te …
Merensky het die loot gewen en besluit om eerste te kolf.Die plasies het 236 lopies aangeteken in 48 boulbeurte.
Staatmaker, Timothy Elphinstone, is aangewys as die beste kolwer, met ‘n allemintige 104 lopies op sy kerfstok.Alex Jardim het 28 lopies aangeteken.
Ben Vorster kon met hul kolfbeurt slegs daarin slaag om 177 lopies aan te teken.Merensky se beste bouler was AJ Fourie, wat 4 paaltjies laat val het vir net 25 lopies.
Alex Jardim lewer ook goeie boulwerk en neem 3 paaltjies vir 43 lopies.Merensky stap breëbors van die veld met ‘n seëvierende 59 lopies.
Die tweedespanne het op Plasieland kragte gemeet, met Ben Vorster wat as oorwinnaars uit die stryd getree het.



