School sportSport
Vossie rugbyspelers gekies
Die Hoërskool Ben Vorster het hierdie jaar weer ‘n mooi aantal rugbyspelers wat opgeneem is in spanne vir die: Cravenweek, O/18-akademie-, Grant Khomo- en Noordvaal PUK-week.
Vyf Vossies naamlik: Ferrol Harmse, Melvin Maake, Thapelo Ramoshaba, Duval Strydom en Nkateko Tiba is gekies vir die O/18 akademiespan.
CJ Erasmus, Heini Ferreira, Shama Manzini, Shima Molepo, Nyiko Ntlemo en Bernard Vermaak is in die Cravenweek span opgeneem

Tendai Kgopa en Motome Monyana is vir die O/16-Grant Khomoweek span gekies.
Louis Fourie, Leonard Joubert, Tiaan Meintjies, Gavin Rautenbach, Christiaan Smit en Meyer Vorster is vir die O/16-Noordvaal PUK-week span gekies.

Erik Meintjies, Frans Pohl en Stemonuel Rolls is vir die O/19-Noordvaal span gekies.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



