EntertainmentLifestyle

GALLERY: God’s Haven inwoners word gepamperlang

Die ATKV Letaba Groep het die inwoners van God's Haven gepamperlang op Saterdag deur 'n projek genaamd "Emmers vol liefde".

Maritsa Goussard, heel links, en Zantie Pretorius, heel regs, pamperlang die inwoners van God’s Haven.
Andries Verster word deur Zantie Pretorius gepamperlang.
Marie van der Westhuizen, links, en Mavis Vorster, sit en wag dat Zantie Pretorius hulle naels kan doen.
Die dames van die ATKV Letaba Groep saam met inwoners van God’s Haven. Voor van links: Sonia van Niekerk, haarkapper, Mavis Vorster, inwoner, Andries Verster, inwoner, Sussie Human, inwoner en Linda Minnie, voorsitter van God’s Haven. Agter: Edith Pelvie, van die ATKV Letaba Groep, Maritsa Goussard, Dalene van Zyl, voorsitter van die ATKV Letaba Groep en Zantie Pretorius, nael tegnikus.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button