EntertainmentLifestyle

Dawie verwelkom almal by vanjaar se skou wat Woensdag afskop

Dawie Grobbelaar, skouvoorsitter verwelkom almal by vanjaar se skou.

‘n Mens kan bykans nie glo dat nog ‘n jaar verby is en dat ons op die drumpel staan van die 2018 Letaba Skou nie.

Graag wil ek almal hartlik uitnooi om die Letaba Skou saam met ons te kom geniet! Die bestuur en komitee het ‘n uitmuntende program saamgestel wat nie net oud en jonk gaan gelukkig hou nie, maar ook wat oud en jonk insluit! Ouers en familielede kan hul kinders se talente ondersteun gedurende die ‘Dance Extravaganza’, Trompoppies, Mej. Skou en natuurlik die Jeugskou wat hier aangebied word.

Die Pretpark sal weer die jonger geslag aktief besig hou en die kleintjies kan gerus die LFPA se kinderhoekie of die hanswors van die Wow-Mini Sirkus span gaan besoek.

Dit is ook vir ons ‘n besonderse voorreg om ons Senior Burgers te nooi om op 9 Augustus om 10:00 vir ons gratis te kom kuier in Saal B. Vermaak en verversings is uit die boonste rakke. Ons besoekers kan uitsien na baie nuwe uitstallers wat hierdie jaar by die Letaba Skou uitstal. ‘n Paar uitstaller hoogtepunte is die Jaguar/Land Rover Terrapod wat opgerig word, Rudamans hou ‘n Kragsaag kompetisie op 9 Augustus en die Hoedspruit Lugmag basis saam met die Weermag het ‘n baie groot en interessante stalletjie by die Rivier gedeelte.

Ons wil graag ons locale boere nooi na die BEE Werkswinkel (gefokus op Landbou) wat Woensdag, 8 Augustus in Saal B gehou word vanaf 10h00. Dan moet ons natuurlik nie vergeet van ons Lewende Hawe uitstallers en vertoners nie; daar sal Woensdag, Donderdag en Vrydag bees- en bokbeoordelings plaasvind asook die Jeugskou wat Donderdag en Vrydag plaasvind. Hier gaan ons jongmense met hul onderskeie diere deelneem en voorberei vir die Nasionale Kampioenskap wat later vanjaar gaan plaasvind. ‘n Heerlike perde program met ons plaaslike perderuiters word ook aangbied. Oud en jonk kan uitsien na ‘n vol program wat Jo Black, Appel, Robbie Wessels, Josh Kempen, Roan Ash en Benny Mayengani insluit.

After all the above mentioned excitement, our visitors will have nothing to be worried about. The different food stalls will ensure that no one goes hungry while the Bosbok Bar and Beertent with a variety of different alcoholic beverages, including Mampoer with a ‘skop’, on the main arena will ensure that no one goes thirsty either! On Saturday August 11 our visitors can look forward to a fun-filled family program. Wow Circus, a Reptile Show, Drummies, WWP Wrestling, Omee Otis and Benny Mayengani will entertain the crowd from early until 19:00.

There is definitely something for everyone to enjoy at this years’ show: • More than 115 quality exhibitors including Agriculture, Cars, Home and Décor, Craft Beer and Food. Don’t forget about the SAPS tent and the Hoedspruit Airforce down by the river area. • Fairground for young and old alike. • Performers and local talent out of the top drawer • Food and Wine Paring in Hall B • Reptile Show • Miss Letaba Show • Senior Citizens Tea • WWP Wrestling • Wow Mini Circus • Livestock Shows and Parades • AND MANY MORE! We want to ensure you all that this year you will all be surprised and delighted with the new fresh future and direction that the show is moving in.

We are sincerely asking the community to come down and enjoy the show and share the festive atmosphere with us.

I would like to invite you all, as Chairman of the Letaba Show, to come and enjoy it together with us!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Letaba Herald in Google News and Top Stories.

Bertus de Bruyn

Bertus de Bruyn is based in Mbombela, Mpumalanga. De Bruyn has been employed by Caxton since 2009. After a short sabbatical of two years, De Bruyn is back at the place he called home, Caxton, at Lowveld Media. He is currently the digital content manager, but has 14 years of journalism skills, news editor, and acting editor duties behind his name.

Related Articles

Back to top button