Crime

VIDEO: Kanonkop Spar kitsbank opgeblaas

Die Standard Bank kitsbank by Kanonkop Spar is gisteraand opgeblaas en daar is met swaar kaliber wapens op mense losgebrand.

Die polisie het bykans deurnag gewerk om leidrade op die toneel na te gaan.

Lees in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer hoe ’n meisie se kop rakelings gemis, die polisie en al die radio- en GPF-groepe op Middelburg saamgewerk het om die skuldiges te probeer vang.

 

Read other stories here:

Exclusive video of ATM bombings at Midwater Centre

Standard Bank ATM bombed at Midwater Centre

Mhluzi ATM thieves get R0

Eid Mubarak to our Muslim readers

Video: Security guards must move

Complaints againts ABSA on the rise

Five suspects in handcuffs escapes police custody

Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates. You can also WhatsApp us on this number 079 426 1396

Also check out our Video’s on Youtube daily!

Back to top button