Baba dood op rommelhoop
’n Pasgebore baba is Dinsdagmiddag dood gevind op ’n rommelhoop in Groblersdal.
Life 24 Ambulansdienste is omstreeks 16:00 na ’n rommelhoop ontbied.
Met hulle aankoms is besef dat die baba reeds dood is, maar die plasenta was steeds sag en daar word vermoed die baba is reeds die oggend gebore.
Dit is nie die eerste keer wat ’n baba vir dood gelaat word na geboorte in die omgewing nie.
• Daar is in Oktober verlede jaar, ’n vier tot ses dae oue baba in ’n houer wat gebruik word om nuwe platskerm televisies te beskerm, op die sypaadjie van Rietbokstraat in Groblersdal gevind.
• Die polisie vra mense met inligting oor die geboorte van die baba, moet hulle kontak by 013 262 8600.
Lees ander stories hier:
Exclusive video of ATM bombings at Midwater Centre
Standard Bank ATM bombed at Midwater Centre
Eid Mubarak to our Muslim readers
Video: Security guards must move
Complaints againts ABSA on the rise
Five suspects in handcuffs escapes police custody
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates. You can also WhatsApp us on this number 079 426 1396
Also check out our Video’s on Youtube daily!
