Twee van die honde kon nie deurgehaal word nie.
Op hierdie stadium word een van die honde nog in die Oribi Dierekliniek deur dr. Charmaine van der Linde behandel en sy is positief dat die dier dit gaan maak.
’n Meer volledige berig kan gelees word in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
Lees ander stories hier:
48 Dogs, One cat killed in 28 days
Temic-strooiers slaan weer toe in Pleinstraat
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates. You can also WhatsApp us on this number 079 426 1396
Also check out our Video’s on Youtube daily!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
