Gefrustreerde padgebruikers het vroeg Vrydagoggend laat weet dat “verkeer staan”.
Daar was ook berigte dat voertuie met klippe gegooi is.
Rian Ilse van HHO AFRICA, wat verantwoordelik is vir kontruksie aan die pad, het onderneem om padgebruikers op hoogte te hou van sake deur middel van die Middelburg Observer se sosiale netwerke.
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates. You can also WhatsApp us on this number 079 426 1396
Also check out our Video’s on Youtube daily!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
