CrimeBreaking News

Video: Woeste skietgeveg op Kriel – boer gaan help

’n Rower is doodgeskiet en twee polisiemanne gewond toe chaos gistermiddag (Sondag) in die middedorp van Kriel uitgebreek het.

Lede van ’n Middelburgse sekuriteitsfirma het soontoe gejaag en ’n boer het vanaf dié omgewing met sy helikopter opgestyg om te gaan kyk of hulle nie hulp kan verleen nie.

Mnr. Barend Burger (van Farm Protect) het per Zello radiokanaal van die skietery gehoor en het Kriel toe gery. Mnr. Jannie Schoeman het met sy helikopter opgestyg en uit die lug die gebeure dopgehou. Hy het onttrek toe twee helikopters van die polisie opgedaag het.

• Die skietery het gevolg nadat ’n BMW in Gauteng gekaap en die Valke op ’n huis in Kriel toegeslaan het.

• WhatsApp boodskappe wat tydens die skietery heen en weer tussen die inwoners van Kriel, wat reg rondom die huis bly waar geskiet is, rondgestuur is, sal binne die volgende uur gesien kan word.

 

skiet1 (LL ZN)

 

Lees ander stories hier:

 

(Video) Nuusflits: Transito-rooftog loop skeef

Cash in transit heist

Blood trail ends in Gauteng

Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates. You can also WhatsApp us on this number 079 426 1396

Also check out our Video’s on Youtube daily!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button