CrimeUpdate

Opvolg: Vermeende rowers in hof

Die verdagtes wat gearresteer is in Kriel na ’n oor en weer skietery tussen lede van die Gautengse Valke en rowers, se name is bekend gemaak.

Die groep het Maandag in die hof verskyn op klagtes van poging tot moord en besit van ongelisensieerde vuurwapens.

Ses van die agt wat gevang is het verskyn en twee word nog in die hospitaal behandel vir skietwonde. Beide is onder polisiebewaking. Die negende verdagte is doodgeskiet. Die verdagtes is: Petra December Nkosi (34), Sipho Mahlangu (35), Collen Mabuza (51), Willington Cenenda (36), Sam Masinga (41), John Rahube, Eddie Kekane (in hospitaal) en Robert Makabande (in hospitaal).

• Volgens ’n mediavrystelling deur die polisie word die verdagtes positief verbind met sake in Gauteng.

Lees ander stories hier:

(Video’s) Opvolg: Is dit die moordbende

(Opvolg) WhatsApp boodskappe: Dit het geklink soos Irak

Video: Woeste skietgeveg op Kriel – boer gaan help

(Video) Nuusflits: Transito-rooftog loop skeef

Cash in transit heist

Blood trail ends in Gauteng

Opvolg: Skote op voertuig geskiet

Nuusflits: Jong man in kop en sy geskiet

Exclusive video of ATM Bombings at Midwater centre

Standard Bank ATM bombed at Midwater Centre

Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates. You can also WhatsApp us on this number 079 426 1396

Also check out our Video’s on Youtube daily!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button