CrimeBreaking News
VIDEO: Munisipale werker rand motoris aan
Die polisie ondersoek ’n klag van aanranding teen ’n munisipale verwer wat Maandag ’n motoris verskeie kere aangerand en met sand in die gesig gegooi het.

Die voorval het reg voor die www.mobserver.co.za kantore afgespeel. Toe die joernaliste die verwer afneem, is hulle ook stormgeloop.
Daarna het ’n verkeersman, wat aanvanklik die situasie probeer ontlont het, die joernaliste ook probeer intimideer om nié foto’s te neem nie.
• Lees die volledige berig in die Middelburg Observer se Dinsdag uitgawe.
Read other stories here:
Video: Tears flow after traffic arrests
Video: Pepper spray, threats, as traffic officers go on strike
Send a message to our SMS line 33 658 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




