Crime
Opvolg: Vermeende dief by kerk in hof
Die vermeende dief wat Vrydag op heter daad in die Methodiste Kerk betrap is, het vlugtig in die hof verskyn.
Mid-Alarms sekuriteitsoffisiere, Shane van Rooyen en Peter Jacobusen, het die dief in die kerk betrap en hom arresteer. Al die artikels wat hy besig was om by ’n gebreekte venster uit te tel, is aan die kerk terugbesorg.
• Xolane Ndwandwe (23) het dieselfde dag in die hof verskyn op ’n inbraakklagte.
Lees ander nuus hier:
Nuusflits: Dief in kerk betrap
Mosambieker met gif in dammetjie gevang
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
