CrimeUpdate

Opvolg: Hoor hy kan sy hond hou

Die man wat verlede jaar probeer selfmoord pleeg deur homself te ontman, het Vrydag die goeie nuus gehoor dat hy sy hondjie kan hou.

Die saak is Vrydag in die hooggeregshof in Pretoria afgehandel en het regter Dennis Davis gesê dat Carel de Jager sy Chihuahua, met sekere streng voorwaardes, kan hou.

Die Kranspoort huiseienaarsvereniging het die saak by die hooggeregshof aanhangig gemaak rakende die hond aangesien Kranspoort ’n natuurlike omgewing met ongerepte natuur is en hul reëls in dieé dorp nie troeteldiere toelaat nie.

Na ’n vorige selfmoordpoging het ’n sielkundige die hondjie vir Carel gegee. Familie het destyds gesê dat hy probeer selfmoord pleeg het, omdat hy bang was die hondjie word weggevat.

Lees die volledige berig in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

Read other news here:

Opvolg: Ontman deur hondtjie

Opvolg: Ontmande man se suster praat

(Waarskuwing) Grafiese inhoud: Man sny penis af met skerp mes

(Warning) Graphic Content: Man severs penis, scrotum, in suicide attempt

Send a message to our SMS line 33 658 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates.

Also check out our Video’s on Youtube daily!

.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button