Sport
-
Tien goues vir MHS!
SportMiddies se atlete het tien goue medaljes by die Mpumalanga Kampioenskap in Secunda losgehardloop.
-
Rooies te sterk vir Klerksdorp
SportHTS Middelburg het 'n sterk vertoning gelewer in die eerste van hul TUKS-wedstryde teen Klerksdorp.
-
Swartes teen Vaal Reefs
SportMiddelburg Rugbyklub was verlede jaar in ’n paar titaniese stryd teen Vaal Reefs gewikkel. Eers het hulle op die Kees…
-
Rooi-wintersport aan’t opwarm
SportHTS Middelburg het hul wintersportprogram die naweek afgeskop met opwarmingswedstryde teen Transvalia ter voorbereiding van die eerste rondte van die…
-
Middies begin teen Ermelo
SportDie Interhoër-atletiekbyeenkoms is skaars verby, of Hoërskool Middelburg skop hul wintersportseisoen die naweek op hul tuisveld teen Hoërskool Ermelo af.
-
Dit is tyd vir Assupol!
SportDie laaste vriendskaplike wedstryd is agter die rug. Nou begin die seisoen in alle erns vir Middelburg Rugbyklub wanneer hulle…
-
Biolink lewer Dux-leerling
SportElsie Jacobs: Laerskool Kanonkop se Idette Scheepers se besondere prestasie op akademiese en sportgebied het haar verlede jaar die titel…
-
Die Verwey Klubhuis is hier!
SportDit was toe nie net die grenshoue wat Woensdagmiddag op Hoërskool Middelburg se krieketveld neergereën het nie, maar lof vir…
-
Groot Vyf-tennistitel vir Rooies
SportDie seuns- en dogtertennisspanne van HTS Middelburg het aan die Groot 5 Tenniskampioenskap in Nelspruit deelgeneem, waar daar kragte gemeet…
-
Draf in die natuur…
SportBergfiets ry en velddraf, trail running, is twee van die sportsoorte wat die vinnigste in Suid-Afrika groei. En Middelburg bly…
-
Groot dinge op kriekethorison
SportGroot dinge wag op die Middiekriekethorison met die amptelike opening van die Verwey Krieketklubhuis op 18 Februarie.
-
Get your full list of Cricket World Cup group fixtures
SportThe Cricket World Cup is upon us! Invite your friends and family and support our Protea champions as they take…











