Sport
-
Driekuns teen Nieu-Seelanders
Sport"Kwagga" in 'n Nieu-Seelandse aksent klink seker volksvreemd vir die geoefende ore van ons Suid-Afrikaners, maar na die naweek se…
-
Kolf, boul, beslissings, veldwerkoefeninge…
SportVolgens die tweetalige woordeboek is die Afrikaanse weergawe van 'n jack of all trades 'n jan-van-alles.
-
-
Video: Noem haar sommer Eagen Norris
SportChuck Norris mag dalk die pionier van die rondomtalieskop (roundhouse kick) wees, maar hier in Middelburg hoef die skopboksers glad…
-
Swartes kry Pumatrofee
SportMiddelburg Rugbyklub het tydens die Pumas se toekenningplegtigheid die trofee vir die beste klubsewesspan in die provinsie ontvang.
-
Bothma die beste Puma
SportRenaldo Bothma is die Puma wat die breedste geglimlag het tydens die unie se prysuitdeling. Dié losvoorspeler het onder andere…
-
Blinde sanger speel ook krieket!
SportVernon Barnard, Middelburg se bekende blinde sanger, is vir die tweede keer gekies vir die SA Blinde Krieketspan.
-
Young cyclist aims to do his best
SportEighteen year-old Mohammed Bhamjee has been cycling for six months and Sunday's Momentum 94.7 Cycle Challenge will be the biggest…
-
CVO Gromar hou prysuitdeling
SportGromar se jaarlikse prysuitdelingsfunksie vir graad 0-12 was ’n spoggeleentheid waar leerlinge in verskeie kategorieë beloon is vir harde werk,…
-
Vuurwarm Rooies atlete
SportDie atlete van HTS Middelburg het in Kemptonpark weer die spiere gebult ter voorbereiding vir die 2015-seisoen.
-
Nuwe kampioene vir streek
SportDie jaarlikse Nkangala geslote junior tenniskampioenskap is op Middelburg afgehandel.
-
Drie deel wenprys gelykop
SportDié is die legende van drie vriende, 'n boot sonder 'n naam, 'n goedkoop visstok en 'n baber wat sy…











