NewsBreaking News
Nuusflits: Twee brand dood in tronksel
Twee gevangenes het doodgebrand en ses het erge brandwonde opgedoen in n brand by die Belfast Korrektiewe Dienste.
Na wat verneem word het n groep gevangenes Vrydag omstreeks middernag die tronksel aan die vrand gesteek.
Twee van die agt in die sel het doodgebrand en die ander ses is met derdegraadse brandwonde na Belfast hospitaal afgevoer.
Dit is nie op hierdie stadium duidelik wat aanleiding tot die voorval gegee het nie.
Send a message to our SMS line 37 940 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
