News

Video: Dit sous op dorp – pad gesluit!

Deurdringende reën val van vroeg vanoggend af op Middelburg en die omgewing.

Dit is die goeie nuus, die slegte nuus is dat die opvanggebied, Hendrina, nog bitter min reën gehad het en die Middelburgdam bly leeg.

In die Kanonkop woongebied is 50mm gemeet teen laatoggend, op die Loskopdampad 60mm, by die Middelburgdam 16mm en op Hendrina (die opvangsgebied vir die Middelburgdam) slegs 7mm.

Syfers in rooi die gemiddeld per woongebied.
Syfers in rooi die gemiddeld per woongebied.

• Die Dennesig dammetjies het sy walle oorstroom en in Eastdene moes die pad in Koetsstraat toegemaak word, omdat die water oor die pad gestroom het.

• Agt ongelukke het vanoggend op die N4 plaasgevind in die nat toestande en vier ongelukke op Middelburg dorp.

•Die Middelburgse munisipaliteit het Dinsdag aangekondig dat strenger waterbeperkings inwoners se voorland is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button