News
Video: Bakkie tref kroegmuur – jong inwoner sterf
’n Jong inwoner van Middelburg is dood nadat hy met sy bakkie in die hoofstraat van die dorp in ’n kruising met ’n ander voertuig gebots het.

Die ongeluk het Saterdagaand plaasgevind en die oorledene se bakkie is teen ’n kroeg se muur vasgeslinger.
Die muur is so erg beskadig dat omstanders gevrees het die gebou gaan ineenstort.
Die oorledene is later uitgeken as die 31-jarige Pypie Smith.
•Meer inligting verskyn in vandag se uitgawe van die Middelburg Observer.
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates. You can also WhatsApp us on this number 079 426 1396
Also check out our Video’s on Youtube daily!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
