News
(Opvolg) Video: Herstelwerk begin
Herstelwerk aan die gebou waar ’n ongeluk twee weke gelede gebeur het, het begin.

Erge skade is aan die gebou, waar Kaldi’s Kroeg geleë is, aangerig na ’n ongeluk op 18 Junie waarin mnr. Pypie Smith (31) gesterf het.
Die ongeluk het op die hoek van Cowen Ntuli- en John Magagulastraat plaasgevind en is mnr. Smith se bakkie só hard getref, dat dit teen die gebou vasgeslinger is.
Lees vorige stories hier:
Video: Verkeer ontwrig weens gevaar
Video: Bakkie tref kroegmuur – jong inwoner sterf
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates. You can also WhatsApp us on this number 079 426 1396
Also check out our Video’s on Youtube daily!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
