News

Fotokompetisie by Olifants

Daar is nog net ’n paar dae oor om in te skryf vir die Olifants River Lodge en Get It fotografiekompetisie!

Om in aanmerking te kom vir die prys van ’n naweek vir vier persone by dié gewilde oord, gryp jou kamera en gaan neem foto’s by Olifants voor Donderdag (7 Julie) om 16:00.

Enige foto’s wat by Olifants River Lodge geneem is, hetsy van die natuurskoon, aktiwiteite of selfs kuiers om die kampvuur, sal aanvaar word.

Stuur hoë resolusie foto’s na [email protected]

Vir enige navrae rakende die kompetisie, bel Lari-chell by 013 243 9401 of 082 892 3029.

• Foto’s wat ingeskryf word, word die eiendom van Olifants River Lodge en sal in toekomstige publikasies gebruik word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button