News
Video: Willie ry wêreld vol
Wanneer die nood ruk en die bank het jou op jou voete gehelp, maak jy ’n plan.

Willie du Toit het vir hom ’n fiets ombou en nou is die wêreld sy speelplek.
Boonop beplan hy om nog so fiets te bou waarmee hy en sy vrou die wêreld kan vol ry.
Read other bike story here:
Video: Johannes and his music box bike
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates. You can also WhatsApp us on this number 079 426 1396
Also check out our Video’s on Youtube daily!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
