News
Man en diere brand dood op Secunda
Die Middelburg Dierebeskermingsvereniging en lede van Middelburg 911 het ingespring om te help met kos en komberse vir die Higveld Ridge DBV (Secunda) nadat geboue aan die brand geraak en ’n man en vier diere in die brand omgekom het.

• Die DBV op Secunda het nog steeds dringend kos nodig, vir onder andere hul varke, bale hooi vir hul plaasdiere en kos vir hul ganse en eende.
Mense wat skenkings wil maak, kan dit afgee by die Middelburg DBV of dit self op Secunda gaan aflaai as hulle daar verby ry.
Lees ander stories hier:
Video: Woeste skietgeveg op Kriel – boer gaan help
(Video) Nuusflits: Transito-rooftog loop skeef
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates. You can also WhatsApp us on this number 079 426 1396
Also check out our Video’s on Youtube daily!
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





