Opvolg: Is Johnny dood of is hy iewers uitgepass?
Onderkant die wind by die spoor, by die spoor
hang jou reuk in die lug wat na trane ruik
onderkant die wind by die spoor, by die spoor
onder hierdie maan lê my vriend se lyk
met ’n storie op die voorblad,
met ’n kiekie van ’n kar, net ’n byline
maar by nr22 is dit stil
by nr22 was die laaste pil in die pipeline, in die pipeline
Johnny was ’n cowboy, Johnny was ’n rushkop
Johnny, Johnny, Johnny maak ’n groot geraas
Johnny was ’n genius, Johnny was ’n fokkop
Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou
Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie
Johnny is nie dood nie, hy’s net uitgepass…
Koos Kombuis sê Johnny is nie dood nie, hy is net uitgepass…
Maar as Johnny uitgepass het waar het hy uitgepass?
Lees vorige stories hier:
Opvolg: Is Jhonny dalk op Secunda?
Of is Johnny dalk dood?
Is hy haweloos op Richardsbaai begrawe?
Is hy dood langs die Swaziland grens?
Middelburgse mense soek al maande lank sonder sukses na hulle geliefde boemelaar.
Al leidrade was dat hy op Richardsbaai saam met ander haweloses was en dat ’n rugsak met sy Bybel in by die Swaziland grenspos gekry is.
Hoop het opgevlam toe ’n Secunda inwoner die week laat weet het Johnny van Middelburg kry Vrydae by hulle sopkombuis iets te ete.
Maar nadat ’n foto van die Johnny bekom is, was die teleurstelling groot, dit is nie Johnny Bosman nie.
Nou wonder Middelburg steeds: Is Johnny dood of is Johnny iewers uitgepass?
As jy weet bel Daleen Naude by 013 2431434 of 072 248 3855.
Lees ander stories hier:
Thousands of fish killed at Eikeboom Pan
Ten arrested for illegal fishing
Warning Graphic: Five babies dumped in less then two months
Update: Police finally make arrest after latest discovery
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!
