Kommer oor nuwe ontwikkeling in Kanonkop
Twee- en drieverdieping woonstelle wat langs die Steelcrest skool op Middelburg opgerig gaan word, het inwoners van die Kanonkop woonbuurt bekommerd.

Daar is uit verskeie oorde vrese dat die pragtige uitsig oor die dorp vanaf die gebied geskaad gaan word en huise se pryse drasties sal daal.
Beplanning vir die ontwikkeling is al twee jaar aan die gang en mnr. Thomas Ntuli, uitvoerende hoof van die Steve Tshwete Behuisingsvereniging, sê hulle wag net vir toestemming van die stadsraad voordat hulle begin bou.
Grondgryp op Middelburg – mense meet vir hulself erwe uit
Plakkerskamp reeds teen aan skool
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter @Mobserv to receive your free daily news updates. You can also WhatsApp us on this number 079 426 1396
Also check out our Video’s on Youtube daily!
