News
Rommelkrisis in Aerorand-Wes
Onwettige rommelstorting ruk hand uit in Aerorand-Wes, en inwoners sê hul klagtes aan die munisipaliteit val op dowe ore.
Die munisipaliteit het egter aan www.mobserver.co.za bevestig dat hulle bewus is van die probleem.
Weens die feit dat daar soveel onbeboude erwe is, gebruik mense die oop spasies om rommel te stort.
Die munisipaliteit sal nou kennisgewings uitreik aan erfeienaars om skoon te maak.
Erwe wat steeds aan die munisipaliteit behoort sal deur die munisipaliteit skoon gemaak word.
Lees ander nuus hier:
Mhluzi street lights prioritised
Child dies after game drive goes wrong
(Graphic Content) – Poachers kill lions and crocodiles
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.