News
(Video) – Voertuig tussen trokke vasgedruk
’n Voertuig is tussen twee trokke vasgedruk in ’n ongeluk Woensdagaand op die hoek van Sondagsrivier- en Mandela rylaan.

Dit is nie duidelik hoekom die trokke gebots het nie, maar in die proses is ’n voertuig tussen die twee swaarvragmotors vasgedruk.
’n Bussie wat werkers vervoer het, was ook deel van die ongeluk.
• Annie van Zyl het gaan uitvind wat gebeur het.
’n Meer volledige berig oor die ongeluk kan gesien word in die Vrydag uitgawe (14 Oktober) van die Middelburg Observer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

