News
Dit reën katte en honde!
Dit het laasnag lekker begin sous en is daar tot nou tussen 18-20 mm reën op die dorp gemeet.

Gedurende die naweek is 14 mm reën gemeet.
Op Hendrina, die Middelburgdam, se opvangsgebied, het 14 mm geval.
• Lees Vrydag in die Middelburg Observer hoe laag die damstand is en word mense steeds gevra om by die waterbeperkings te hou!
Lees ander nuus hier:
Girl (17) arrested ‘for killing boyfriend’
Man dood, ma en kind ernstig beseer na Toyota-botsing op N4
Gemeenskapsvergadering vir Kanonkop kiesers’n belangrike een
Video: Miljoene lieters water verlore met pyp wat bars
Video: Voetuig tussen trokke vasgedruk
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!