News

Flopsport: Tobie van den Bergh

Wat het ’n bekende sangeres, die Middelburg Observer se Yvette Boshoff, die Wiepie en die Blou Bulle met mekaar uit te waai?

Baie! Die een is ’n groot Wiepie ondersteuner en die ander ’n Bul ondersteuner.

En jy swaai nie ’n strepiesdoek voor ’n kwaai Bul nie. Jennifer Zamudio het Saterdag toe die Visvoete voor is, gespog met die telling op Facebook, net om later bestook te word met Bul ondersteuners wat krul van lekkerte met die eindtelling in hulle guns.

Maar toe gooi Yvette ’n spanner binne die vishok met haar uitdaging dat Zamudio die Blou Bullied sing. Marius van der Westhuizen het skaars die eindfluitjie geblaas en die sangeres het daad by die woord gevoeg, maar nie die woorde by die lied nie.

*Lees meer Floppies in die Middelburg Observer van die week, onder andere waarom die Bokke so lekker slaap.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Caxton Reporter

Caxton Local Media’s readership remains the highest in the communities that it serves. The group has 123 newspapers with representation in the majority of provinces across the country and over 60 community news websites.
Back to top button