News

Video: Hoop op reën want dam is leeg

Almal bid dat die verkwikkende reën wat Woensdag begin val het, ’n verskil gaan maak aan die damstand wat Woensdag laat nog op 34% gestaan het.

Die dam is Sondag besoek deur www.mobserver.co.za en was die joernalis geskok met die hartseer gesig wat haar begroet het.

Die water is omtrent 150 m weg van waar die vlak gewoonlik is!

Dit is duidelik dat die hele gemeenskap sal moet saamstaan en hou by die waterbeperkings, anders staar ons dieselfde krisisse in die gesig soos byvoorbeeld in Kroonstad waar mense daagliks water uit tenks moet gaan tap en hulle gerantsoeneer word tot ’n paar liter water per dag.

• Lees meer in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button