AfriForum verf kruisings
Die AfriForumtak in Middelburg het as deel van dié organisasie se “Maand van Selfstandigheid-veldtog”, wat spesifiek op padveiligheid fokus, vyf stoptekens opgerig en vyf kruisings geverf.
“Die veldtog is van stapel gestuur omdat AfriForum in September vanjaar ’n veiligheidsoudit op munisipale paaie gedoen het en bevind het dat sommige van die paaie nie aan die minimum vereistes voldoen wat in toepaslike wetgewing en regulasies uiteengesit word nie,” sê Johan de Beer, voorsitter van die AfriForumtak in Middelburg.
“’n Gebrek aan politieke mag beteken nie dat ons magteloos is nie. Ons is steeds in staat om suksesvolle selfdoenaksies aan te pak,” het Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, afgesluit.
Wys jou steun vir die aksie deur “Selfdoen” te sms na 45344 (R1 per sms).
Lees ander stories hier:
Best friends in tragic accident
Video: Hoop op reën want on dam is leeg!
Video: Donkie gebore tydens ongeluk
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!
