News
Video: Miljoene rande se skade na hael
Middelburg is Woensdagaand deur ’n verwoestende haelstrom getref, waartydens haelkorrels so groot soos gholfballe derduisende rande se skade aangerig het.

Dit was ure nadat ’n tornado Belfast vir die tweede keer binne ’n jaar getref het.
Veral by die Robertslandgoed is verskeie huise se vensters uitgeslaan, terwyl daar in Mhluzi ook skade was met huise wat weggewaai is.
• Lees meer in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
Lees ander nuus hier:
Breaking News: Storm rips through Belfast
Best friends in tragic accident
Video: Hoop op reën want on dam is leeg!
Video: Donkie gebore tydens ongeluk
Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.
Also check out our Video’s on Youtube daily!