News

Hy veg aan die voorste front vir kinders

Daandré Jansen van Vuuren van Middelburg is 'n merkwaardige man wat nie praat oor hoe om 'n beter wêreld te skep nie, maar self ingryp om die wêreld ’n beter plek te maak.

Hy doen dit veral wanneer dit kom by veiligheid vir interne vlugtelinge, kinder/mensehandel, kinderregte en -beskerming.

Hy is tans verantwoordelik vir risikobestuur, kinderbeskerming en sekuriteit vir meer as nege lande, waaronder Angola, Kongo, Lesotho, Mosambiek, Suid-Afrika, Swaziland, Zambië en Zimbabwe.

“Een van die hoë risiko gebiede waar ek tans ontplooi is, is die Ooste van die DRK. Daar is meer as 70 rebellegroepe waarvan die Lord Resistance Army (LRA) een is wat daarvoor bekend is om kinders te ontvoer. Ons is blootgestel aan slagtings van mense waar talle vrouens en kinders wees agter gelaat word.”

Die streekkantoor is in Randburg geleë, maar tans bly hy in Middelburg omdat hy van die huis af kan werk.

•’n Onderhoud met Daandre verskyn in die week se Middelburg Observer.

• Gaan na www.mobserver.co.za om na video’s te kyk oor mense- en kinderhandel.

Lees ander nuus hier:

Another twist in Lahleni Lakes saga

Video: Hoe ry die motoriste? Sukkel – sukkel om die sirkel.

Video: Elektriciteit in die lug!

Honde vergiftig

Video: Donkie gebore tydens ongeluk

Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.

Also check out our Video’s on Youtube daily!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Back to top button