News

Roudiens vir Hendrik

Die roudiens van mnr. Etsebeth word Vrydag om 14:00 by die begraafplaas kapel gehou.

Motorfietsryers kom om 13:15 by McDonald’s byeen, waarna almal om 13:45 na die kapel sal vertrek.

Na die roudiens word verversings by Toe Word Ons Dors bedien.

Middelburg is die naweek geruk deur twee skokkende motorfietsongelukke.

Mnr. Hendrik Etsebeth is Saterdagmiddag opslag dood in ’n ongeluk in Walter Sisulustraat en sy passasier, mnr. Johan Burger, ernstig beseer.

Saterdagoggend was mnr. Jaques van Noord gelukkig om met sy lewe daarvan af te kom toe sy motorfiets ’n sypaadjie getref en dit letterlik in twee gebreek het.

Hendrik Etsebeth.
Hendrik Etsebeth.

Lees ander nuus hier:

Another twist in Lahleni Lakes saga

Video: Hoe ry die motoriste? Sukkel – sukkel om die sirkel.

Video: Elektriciteit in die lug!

Honde vergiftig

Video: Donkie gebore tydens ongeluk

Send a message to our SMS line 33658 or add us onto Facebook and Twitter to receive your free daily news updates.

Also check out our Video’s on Youtube daily!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Back to top button