News

VIDEO – Gift en sy gawes verdien goud

Klein Gift Motswene is ’n merkwaardige seun.

Nadat hy die tweede kwartaal oorgeplaas is van ’n Engelse, na ’n Afrikaanse Graad 1 klassie by Laerskool Dennesig, kry Gift net 6’se en 7’s.

Sy huistaal by sy “aanneem oupa en ouma, Jan en Elmaleine de Beer, is Afrikaans, en die mannetjie sing en bid in dié taal by die eens stoere Hervormde Kerk wat hom met ope arms ingeneem het.

Sy maatjies sê hulle hou van hom, want Gift luister nie vir die duiwel nie, en deel altyd sy kos met almal.

Sy gunsteling vak is Afrikaans natuurlik.

• Kry die Middelburg Observer uitgawe van vandag, Vrydag 3 November, vir die volledige storie oor Gift en sy gawes.

 

Gerhard Rheeder

I have been a journalist for two decades, with numerous awards to my credit, both in photography and writing. A brief stint as researcher in the opposition offices of the Mpumalanga Provincial Legislature, honed my skills as specialist local government reporter, covering crime and courts.
 
Back to top button