EntertainmentLifestyleNews

Waterpark gaan toeriste lok

Die nuut voltooide N11 roete tussen Middelburg en damwal, wat soos 'n droom ry, gaan 'n yslike toerisme hupstoot kry, met 'n nuwe waterpark.

Die waterpark word tans by De Voetpadkloof gebou net voor Kranspoort.

Mnr. Koos Kleinsmith (algemene bestuurder) sê dat die waterpark gaan spog met vier glybane, waaronder twee hoëspoed glybane, ‘n waterwurm, en ‘n glybaan vir kinders met ‘n plaspoel.

Vir die kleingoed word ‘n waterparkie met spuitfonteintjies gebou.

Kyk ook: VIDEO – De Voetpadkloof: Beste buitelugskou nog!

Buiten die waterpark, sluit van hul ander ontspanning in: twee swembaddens buite (een verhit), ‘n onderdak verhitte swembad, bootritte op die dam, fietse en natuurlik Ziplyne.

Daar word beplan om die waterprojek voor die Junie vakansie te voltooi.

 

Ander nuus:

Duisende drawwers reeds op dorp – verwelkom met swaar reen

Vrou in gesig gespoeg – raadslid beroof

VIDEO: Opvolg – Jong Koedoe het kakebeen gebreek

VIDEO: Koedoe hol by skool se ouditorium in

VIDEO: Koedoe het dorp op hol, want hy hol die hele dorp vol

Is ’n boer se lewe net R1000 werd?

Vroue se juwele van nekke geruk

Nuus op ’n drafstap:

Kry nuus op ’n drafstap. Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) op jou foon, stuur ’n WhatsApp boodskap met die woorde “Add me”.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button