Sandra se begrafnis Donderdag
Sandra la Grange, voorheen ’n personeellid verbonde aan Hoërskool Kanonkop se administratiewe kantoor, se begrafnis is Donderdag in Pretoria.
Me. La Grange is Sondag aan varkgriep in die Moot Hospitaal oorlede.
Die grafdiens is om 14:00 in die begraafplaas op die hoek van Beverly en Alfred Boyesstraat, Andeon.
Die Kerkdiens is om 15:30 uit die Gereformeerde Kerk in Braam Pretoriusstraat, Annlin, Pretoria.
•Me. La Grange was tot Oktober verlede jaar verbonde aan Hoërskool Kanonkop, waarna sy en haar man, Pieter, na Pretoria verhuis het.
•’n Volledige berig verskyn in die Dinsdag uitgawe van die Middelburg Observer.
Lees ook:
Spiesgooi kampioen vermoor – medaljes opgespoor
Pieter Koen en Willem Botha kom kuier
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
