VIDEO: Middelburg se dwergies gesels met www.mobserver.co.za
Klein Abigail Lowe (7) dra haar gehoorstukkies wat deur die Middelburg Old Boys geborg is, al twee maande en dit wys in haar skoolpunte.

Haar ouers Rika en Stephen het hul klong ook in ’n privaatskool ingeskryf waar Abigail nou individuele aandag ontvang.
Haar sussie Kloë (6) sal egter ook gehoorstukkies moet kry en daar is ’n groot waarskynlikheid dat kleinboet Izak (4) ook in die nabye toekoms met sy gehoor gehelp sal moet word.
Al drie die kinders is soos hul pa Stephen dwergies.
Daar sal eersdaags ’n pretloop gehou word om fondse te in vir Kloë se gehoorstukke.
Hou www.mobserver.co.za dop vir meer inligting.
• Kry ook vandag die nuutste uitgawe van die Middelburg Observer vir meer oor Spoorwegstraat se dwerggesinnetjie.
Lees ook:
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
