Buitelewe Skouprogram
Dit is ’n miernes van bedrywighede by De Voetpadkloof sowat 25 kilometer buite Middelburg.

Organiseerder Koos Kleinsmith sê die tafel is gedek vir die beste skou ooit.
Die Buitelewe Skouprogram die naweek is as volg:
Saterdag:
08:00 Hekke maak oop
08:00-17:00 Helikopterritte
08:30-17:00 Ziplyne
09:00 Pretpark vir kinders open
09:30 Lions se eindstryd op grootskerm
10:00 Biertuin open en 4×4 kompetisie begin
10:00-17:00 Waterpark
10:15 Jaco van Wyk by biertuin
11:30 Heidi by biertuin
12:00 Polisiedemonstrasie by dam
12:45 Pieter Naude by biertuin
13:00 Demonstrasies by 4×4-baan
14:00 Die Ventertjies by biertuin
14:30 Polisiedemonstrasie by dam
15:15 Heidi by biertuin
16:30 Pieter Naude by biertuin
17:45 Die Ventertjies by biertuin
19:00 Jaco van Wyk by biertuin
Sondag:
08:00 Hekke open
08:00-15:00 Helikopterritte
08:30-15:00 Ziplyne
09:00 Pretpark open
10:00 Waterpark open
10:00 Biertuin open
10:00 4×4 kompetisie
10:15 Jaco van Wyk by biertuin
11:00 Kosie Beukes by biertuin
11:30 Polisiedemonstrasie by dam
11:45 Marulaboom by biertuin
12:45 Marulaboom by biertuin
13:45 Kosie Beukes by biertuin
14:20 Jaco van Wyk by biertuin
15:00 Skou afsluiting
•Buiten die program, sal daar deur die loop van die dag talle ander aktiwiteite wees.
•Die polisie se berede- en honde-eenhede sal ook te sien wees.
•Die waterpark en swembaddens is oop vir gratis gebruik deur skougangers.
Lees ook:
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
