Die borgvoorwaardes is onder andere dat sy elke Vrydag by die Middelburg Polisiestasie moet aanmeld vir bevestiging dat sy nog in die omgewing is.
Marais het drie weke gelede verdwyn en is op 27 Julie in ’n drankperseel op Polokwane gearresteer.
Lees ook: Vrou wat verdwyn steeds agter tralies
’n Bedrogklagte, wat deur haar werkgewer, mnr. Albert du Plessis (Middelburg Wendy Homes) aanhanging gemaak is, word teen haar ondersoek.
•Daar is verneem dat Marais nie by haar verloofde, Pieter Gouws, sal tuisgaan nie, maar by ’n tannie van haar in die Middelburg omgewing.
Lees ook:
Pa onderskoek na brand huis verwoes
Vrou wat verdwyn steeds agter tralies
2800 wit kruise vir boere – en die getalle groei
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
