News

Wie wil nie fietsry nie?

Het iemand besluit fietsry is nie vir hom nie, of is die twee fietse gesteel?

Dié twee bergfietse, ‘n kinder- en ‘n vrouefiets, lê al vir ’n week in die kantoor van www.mobserver.co.za sonder dat die eienaar navore gekom het. Die fietse is in ’n stuk veld tussen Mandela- en Doleritestraat (Aerorand) gevind. Die vermoede bestaan dat die fietse gesteel is en daar neergesmyt is, omdat die wiele pap was. Die eienaar kan die fietse by die redaksiekantoor kom afhaal in Meyerstraat.

 

Lees ook:

Pa onderskoek na brand huis verwoes

Vrou wat verdwyn steeds agter tralies

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Tobie van den Bergh

Tobie started as a journalist in September 1975. He was appointed editor of the Middelburg Observer in 1982 where he worked until he retired in 2024. He received numerous awards, is a founding member of the Forum for Community Newspapers and has published two books about his work. Although retired, Tobie is still very much involved in community journalism.
Back to top button