Soek na kat
Kat, ’n wit mannetjieskat met grys kolle en groen oë, het Sondag weggeraak vanaf Rondebergstraat, Aerorand.
Hy het weggeraak nadat die gesin verhuis het. Hulle hou die ou huis dop, maar hy het nog nie opgedaag nie.
Die kat is baie verskrik en sal nie na vreemdelinge toe gaan nie. Die familie vra egter dat enigiemand wat hom dalk sien, om hulle te kontak en hulle sal hom gaan haal.
Bel Anja by 084 740 1615 as jy dalk vir Kat gesien het.
Lees ook:
Pa onderskoek na brand huis verwoes
Vrou wat verdwyn steeds agter tralies
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
