News

(Opvolg): Middelburg DBV help Highveld Ridge

Die Middelburb DBV het verlede week uitgehelp om diere te gaan haal toe die Highveld Ridge nie genoeg hande gehad het vir al hul diere nie.

Daar is verstaan dat hulle heeltemal gesluit is, maar senior-inspekteur Petro Oberholzer (Middelburg DBV bestuurder) sê dat die DBV nie diere mag weier nie.

Lees ook: VIDEO: Neem ‘n troeteldier aan

Die krisis tans by Highveld Ridge is dat dit finansieel broekskeur gaan en buiten die inspekteur op die perseel, kon die personeel nie betaal word nie.
Sy verduidelik dat die Highveld Ridge wel beskikbaar is om diere in te neem, maar dat hulle nou totaal op vrywillige hulp afhanklik is.

•Snr-insp. Oberholzer sê die diere wat hulle gaan haal het om die las te verlig op Highveld Ridge is verdeel tussen die Middelburg en Witbank DBV.

 

Lees ook:

Pa onderskoek na brand huis verwoes

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Daleen Naude

Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express. In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career. As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.
Back to top button