Jonas hou die Africanus hond vas wat vanaf Highveld Ridge DBV afkomstig is.
Lees ’n meer volledige berig in die Middelburg Observer van onder andere Tyson, ’n spelerige jong pit bulterriër wat ’n huis soek.
DBV vrywilliger, Jeandre Dekker, met die Maltese poedel vanaf Highveld Ridge DBV.
•Aannemings word nié telefonies hanteer nie.
Senior Inspekteur, Petro Oberholzer, hou een van die hondjies vas wat beskikbaar is vir aanneming.
Senior-Inspekteur, Petro Oberholzer gee die oulike steekhaarhondjie ‘n rugkrappie deur die draad, terwyl hy op die binnemuur van die hok loop.Jeandre vra mooi dat die mense die pekinees hondjie moet aanneem.Die worshondjie is geskenk deur ‘n bejaarde persoon wat ouetehuis toe moes gaan en sy eienaar vra dat die mense hom moet aanneem.Jeandre met die 4 babahondjies wat aangeneem kan word.Petro Oberholzer hou ‘n Franse poedel vas.
Daleen Naudé is the news editor of the Middelburg Observer, Observer Daller and the Observer Express.
In 2024, she was named FCJ Journalist of the Year for the second time, and has won numerous other accolades during her illustrious 36-year career.
As an industry leader in investigative reporting, Daleen has uncovered various hidden truths in her time at the Observer.