News

Blondekop wou glo man laat vermoor

'n Mooi blondekop vrou het na bewering beplan om haar man te laat vermoor.

Hettie Laas (49), voorheen van Middelburg, maar wat tans in Lyttleton in Pretoria bly en Eliot Groenwald (59) wat gevangenisstraf op ‘n ander misdaad in die Klerksdorp Gevangenis uitdien, word aangekla van sameswering tot moord en intimidasie.

Laas staar ‘n bykomende klag van opsweping tot misdaad in die gesig, terwyl Groenewald alleen aangekla word dat hy die Korrektiewe Wet oortree het deur in die tronk in besit van ‘n selfoon te wees.

Die saak is in Julie tot hierdie week uitgestel, omdat Laas se prokureur siek was. Met hul hofverskyning die week het Groenewald ‘n ander prokureur van die regshulpraad versoek, omdat sy huidige een nie Afrikaans verstaan nie.

Die verhoor is tot later die jaar uitgestel.

 

Lees ook:

Pa onderskoek na brand huis verwoes

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Jana Boshoff

Jana works as a senior support specialist for Caxton digital. Before that she was a journalist at the Middelburg Observer 15 years where she won numerous awards including Sanlam's Up and Coming Journalist, Caxton Multimedia Journalist of the Year, and several investigative awards. She is passionate about people and the stories untold.
Back to top button