Derick en Nadine by gholfdag
Die land se bekendes is nie skaam om hulle tyd vir liefdadigheid op te offer nie.
Van Dawie de Jager tot Binnelanders se David Conrad het laat weet dat hulle die Helpende Hand Middelburg se gholfdag op 21 September gaan bywoon!
Dan is daar skopkoning Derick Hougaard, natuurlik Nadine en selfs Armand Hofmeyr.

Die bekendes wat daar sal wees is: Marulaboom, Marcato, Dawie de Jager (The Voice-faam), Armand Joubert (The Voice-faam), Armand Hofmeyr, Dusty Dixon, Juba, Symphony, Gerhard Supra, Derick Hougaard, Eddie Grobler, Nadine, Marlon Roelofse en David Conrad (van Binnelanders). Die formaat is ‘n vierbal alliansie (twee punte telling) en begin om 09:00. Dié projek is ten bate van die Helpende Hand Studentefonds.

•Vir navrae bel Carin du Plessis (voorsitter/Projekleier Gholfdag) by 072 106 5231 of Zillika Lötter by 079 600
6691.

Lees ook:
Pa onderskoek na brand huis verwoes
Blondekop wou glo man laat vermoor
30 jaar in oorsese tronk vir dwelms
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za
